Woester Braai fees 1 May

Home  /  Products  /  Woester Braai fees 1 May

Woester Braaifees

 

Die geheim is uit… amper! 😉 Ons verhoog gaan skud by vanjaar se Woester Braaifees. Van plaaslike legendes wat jou hart gaan raak tot opkomende sterre wat die stof gaan laat staan – die line-up is gelaai met talent! 🎸🔥

Moenie wag tot die kaartjies uitverkoop of volprys is nie. Maak gebruik van ons Early bird aanbod.

Gaan loer nou wie almal optree en kry joune by: www.woesterbraaifees.co.za

Date: 30 April -1 Mei 2026

Place: Agter Mountain Mill Mall , Worcester dam park, Worcester. 

 

 

 

 

 

Category:

Description

 

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Woester Braai fees 1 May”

Your email address will not be published. Required fields are marked *