- Sorry, this product cannot be purchased.
Woester Braaifees
Die geheim is uit… amper!
Ons verhoog gaan skud by vanjaar se Woester Braaifees. Van plaaslike legendes wat jou hart gaan raak tot opkomende sterre wat die stof gaan laat staan – die line-up is gelaai met talent! ![]()
“
Moenie wag tot die kaartjies uitverkoop of volprys is nie. Maak gebruik van ons Early bird aanbod.
Gaan loer nou wie almal optree en kry joune by: www.woesterbraaifees.co.za
Date: 30 April -1 Mei 2026
Place: Agter Mountain Mill Mall , Worcester dam park, Worcester.Â


Reviews
There are no reviews yet.