24 Sept 2026 Lamb Champs

Home  /  Products  /  24 Sept 2026 Lamb Champs
Kom geniet optredes deur Francois van Coke, Heuwels Fantasties, Robbie Wessels, Henru an Schwabie en Ichnus in die Boland.
Jy kan ook uitsien na:
🐑 100 Lamspitte om van te proe
🍺 ’n Groot biertent
🍴 Skaapkop-eetkompetisie
🛻 Toyota Urban Trax
🛝 ’n Kinderspeelarea
Ons doen dinge bietjie anders hierdie jaar:
Minder kaartjies. Meer lam.
📆 24 September 2026 (Erfenisdag)
📍 Hoër Landbouskool Boland
Kry jou kaartjies voor die kraal tjokkenblok is.
#Fodge sien jou daar!
Category:

Description

 

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “24 Sept 2026 Lamb Champs”

Your email address will not be published. Required fields are marked *